Word Ek Gered Uit Geloof Of Werke – Deur Past. Dirk
In vandag se kort videoboodskap bespreek Pastoor Dirk ‘n onderwerp waaroor Christene en Kinders van God oor die algemeen stry. Is ek gered van geloof of werke? Kyk vandag se video om te leer wat die Bybel oor die onderwerp te sê het.