July 27, 2022
Verwag jy ‘n oes? watter soort saad het jy geplant? wat verwag jy moet uit die grond kom, net soos die natuur moet ons eers saai voor ons kan oes, dit tel ook in jou geestelike lewe, wat doen jy vir die Here wat gee jy vir Die Here. God vra net 10% van jou finansies om dit aan die werk van die Here te gee sodat die evangelie ander kan bereik. Luister vandag na Pastoor Dirk se getuienis oor wat Gebeur as jy alles vir die Here gee.
You may also like

11:21
Elkeen van ons is uniek en as kinders van God is ons almal geskep met ...

27:45
Wanneer is die sabbat, Moet Ek Sondag Kerk toe gaan of Saterdag? Die ...

12:04
Wat het Jesus in Lukas bedoel toe Hy gesê het "hierdie klippe sal ...

12:13
Hoe seker is jy dat jy hemel toe gaan, of glo jy dit omdat jou ...

10:54
In tye van nood wat gesondheid of jou voertuig se pap wiel betref, ...

8:32
In vandag se kort videoboodskap bespreek Pastoor Dirk 'n onderwerp ...

19;13
Kom ons stap saam deur die Ou Testament Tabernakel en kyk na die ...

51;21
In this TruLight TV production, We are going back to the 60's and 70's ...