Pastoor Dirk – Die Heilige Gees (Deel 1)

Pastoor Dirk Van TruLight Radio XM Bespreek Die Doop van die Heilige Gees As Ook Die 12 Stappe na die Hemel, Studie No. 1 Van 6.

 

Die Heilige Gees, Die Gees Van God, Die Trooster Wat Deur Almal Bekend Is, Die Gees Van Waarheid Soos Deur Jesus Christus Geroep. Die 3de Persoonlikheid In Die Drie-Eenheid Uit Die Hemel, Met God Die Vader En Jesus Christus, Die Seun Van God As Die Ander Twee Persoonlikhede En Die Heilige Gees Toe Hy In Handelinge 2 Aangekom Het. Besoek Ons Webwerf Vir Meer Studies Oor Die Heilige Gees En Ander Oogopening Artikels – www.trulightradioxm.org.za


You may also like

Word Heilig want Ek is Heilig Deur Past. Dirk
16:03
Baie van ons is onbewus van wat ons in neem net deur om TV te kyk of ...
So Skuif satan Die Wenpaal - Deur Past Dirk
12:13
Hoe seker is jy dat jy hemel toe gaan, of glo jy dit omdat jou ...
Ek het Jou SO Lief!
5:00
'N Boodskap van God & Jesus, Net soos die woorde van God in ...
The Place of Death - Radio Drama
36:43
Screen Play / Radio Drama in Super Stereo Written By Pastor Dirk ...
Old School (80s - 90s)
58;17
In This TruLight TV Production You Will Find a Mix of The Best Gospel ...
Page 1 of 4
Social Share Buttons
© 2026 TruLight TV - WordPress Video Theme by WPEnjoy