So Skuif satan Die Wenpaal – Deur Past Dirk

Hoe seker is jy dat jy hemel toe gaan, of glo jy dit omdat jou pastoor/vriend vir jou gesê het jy gaan, het jy die stappe gevolg wat Jesus ons geleer het? Luister na vandag se boodskap waar Pastoor Dirk vir ons die stappe in die bybel wys. Sodat jy verseker weet dat jy hemel toe gaan, nie omdat mense so gesê het nie, maar omdat jy ‘n persoonlike verhouding met die Drie-eenheid het. Volg die stappe op ons webwerf – www.steps2heaven.co.za


You may also like

Die Pope is ook 'n Christen Deur Pastoor Dirk
13:51
Het jy al die gesegde gehoor dat alle paaie na die hemel lei? wel ...
Pastoor Dirk - Die 7 Seels Van Openbaring
17;57
Pastoor Dirk Van TruLight Radio XM Bespreek Die 7 Seëls Van Openbaring ...
Citizen Way - That Thank You Song! (Lyric Video)
3:07
Made on approval by Ben - Citizen Way -" Put it out There "   ...
Pastoor Dirk - Die 7 Trompette
15;53
Pastoor Dirk Van TruLight Radio XM bespreek die 7 trompette van ...
Pastoor Dirk - Die Groot Verdrukking
12;22
Pastoor Dirk Van TruLight Radio XM bespreek die groot verdrukking as ...
Page 3 of 4
Social Share Buttons
© 2026 TruLight TV - WordPress Video Theme by WPEnjoy