So Skuif satan Die Wenpaal – Deur Past Dirk

Hoe seker is jy dat jy hemel toe gaan, of glo jy dit omdat jou pastoor/vriend vir jou gesê het jy gaan, het jy die stappe gevolg wat Jesus ons geleer het? Luister na vandag se boodskap waar Pastoor Dirk vir ons die stappe in die bybel wys. Sodat jy verseker weet dat jy hemel toe gaan, nie omdat mense so gesê het nie, maar omdat jy ‘n persoonlike verhouding met die Drie-eenheid het. Volg die stappe op ons webwerf – www.steps2heaven.co.za


You may also like

A New Meaning To The Song - Keep Your Eyes On Me
05;18
A New Meaning To The Song By Tim McGraw & Faith Hill's, Keep Your ...
Die Oes Lyk Soos Die Saad Deur Pastoor Dirk
14:26
Verwag jy 'n oes? watter soort saad het jy geplant? wat verwag jy moet ...
Pastoor Dirk - Die Heilige Gees (Deel 1)
14;54
Pastoor Dirk Van TruLight Radio XM Bespreek Die Doop van die Heilige ...
Pastoor Dirk - Gog And Magog
14;21
Pastoor Dirk Van TruLight Radio XM Bespreek Die Slag Van Gog En Magog ...
Pastoor Dirk - Die Heilige Gees (Deel 2)
18;03
Pastoor Dirk Van TruLight Radio XM bespreek die gawes wat Jesus ...
Doug Anderson - Until It Was Me (Lyric Video)
3:50
In his latest release, "UNTIL IT WAS ME," Doug sheds light on the ...
Page 2 of 4
Social Share Buttons
© 2026 TruLight TV - WordPress Video Theme by WPEnjoy