As Die Klippe Begin Uitroep Deur Past. Dirk

Wat het Jesus in Lukas bedoel toe Hy gesê het “hierdie klippe sal begin uitroep.” Wel dat die Ware Evangelie verkondig sal word, al moet ‘n klip dit doen. luister vandag na Pastoor Dirk se Boodskap en sien dat in vandag se tyd die klippe besig is om die mense te red.

As u eendag in die hemel saam met Die Drie-Eenheid wil wees! Neem die eerste stap. besoek ons webwerf – https://www.steps2heaven.co.za/12-stappe-in-afrikaans/


Social Share Buttons
© 2026 TruLight TV - WordPress Video Theme by WPEnjoy