August 8, 2022
Wat het Jesus in Lukas bedoel toe Hy gesê het “hierdie klippe sal begin uitroep.” Wel dat die Ware Evangelie verkondig sal word, al moet ‘n klip dit doen. luister vandag na Pastoor Dirk se Boodskap en sien dat in vandag se tyd die klippe besig is om die mense te red.
As u eendag in die hemel saam met Die Drie-Eenheid wil wees! Neem die eerste stap. besoek ons webwerf – https://www.steps2heaven.co.za/12-stappe-in-afrikaans/
You may also like

11:21
Elkeen van ons is uniek en as kinders van God is ons almal geskep met ...

27:45
Wanneer is die sabbat, Moet Ek Sondag Kerk toe gaan of Saterdag? Die ...

14:26
Verwag jy 'n oes? watter soort saad het jy geplant? wat verwag jy moet ...

12:13
Hoe seker is jy dat jy hemel toe gaan, of glo jy dit omdat jou ...

10:54
In tye van nood wat gesondheid of jou voertuig se pap wiel betref, ...

8:32
In vandag se kort videoboodskap bespreek Pastoor Dirk 'n onderwerp ...

19;13
Kom ons stap saam deur die Ou Testament Tabernakel en kyk na die ...