July 12, 2022
In tye van nood wat gesondheid of jou voertuig se pap wiel betref, weet ons om na die Apteker en na jou spaarwiel te gaan, is dit ook die geval in jou geestelike lewe? Gebruik ons net Jesus in tye van nood? Luister na vandag se boodskap waar Pastoor Dirk ons leer dat Jesus is nie ons spaarwiel nie Hy moet ons stuurwiel van ons lewe wees.
You may also like

13:51
Het jy al die gesegde gehoor dat alle paaie na die hemel lei? wel ...

11:21
Elkeen van ons is uniek en as kinders van God is ons almal geskep met ...

27:45
Wanneer is die sabbat, Moet Ek Sondag Kerk toe gaan of Saterdag? Die ...

12:04
Wat het Jesus in Lukas bedoel toe Hy gesê het "hierdie klippe sal ...

14:26
Verwag jy 'n oes? watter soort saad het jy geplant? wat verwag jy moet ...

12:13
Hoe seker is jy dat jy hemel toe gaan, of glo jy dit omdat jou ...

8:32
In vandag se kort videoboodskap bespreek Pastoor Dirk 'n onderwerp ...