May 25, 2023
Baie van ons is onbewus van wat ons in neem net deur om TV te kyk of TV-speletjies te speel. Afhangende van waarna jy kyk, sal jy word wat in jou onderbewussyn is. As jy na iets onheiligs kyk, sal jy onheilig word. As jy na iets heiligs kyk, sal jy heilig word. Dit is wat God van ons wil hê: om heilig te wees soos Hy is.
Wesite Artikel – https://trulightradioxm.org.za/teachings/leringe-deur-pastoor-dirk-in-afrikaans/pastoor-dirk-word-heilig-want-ek-is-heilig/
You may also like

13:51
Het jy al die gesegde gehoor dat alle paaie na die hemel lei? wel ...

15:59
Is jy bekommerd or die toekoms? Is daar vrees in jou? in die tye ...

3:07
Made on approval by Ben - Citizen Way -" Put it out There " ...

11:21
Elkeen van ons is uniek en as kinders van God is ons almal geskep met ...

27:45
Wanneer is die sabbat, Moet Ek Sondag Kerk toe gaan of Saterdag? Die ...

12:04
Wat het Jesus in Lukas bedoel toe Hy gesê het "hierdie klippe sal ...

14:26
Verwag jy 'n oes? watter soort saad het jy geplant? wat verwag jy moet ...

12:13
Hoe seker is jy dat jy hemel toe gaan, of glo jy dit omdat jou ...

10:54
In tye van nood wat gesondheid of jou voertuig se pap wiel betref, ...