Ek Buig Die Skrifte om by My Vrees Aan te Pas Deur Past Dirk

Is jy bekommerd or die toekoms? Is daar vrees in jou? in die tye waarin ons leef, is dit baie maaklike om vrees op te bou, maar moenie vergeet wat Jesus vir ons in Matteus 28:20 gesê het nie ”En kyk, Ek is by julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.” Kyk na vandag se boodskap waar pastoor Dirk ons herinner en wys vir ons verse uit die woord waar Jesus ons gewaarsku het oor wat kom. Daar is geen doel om te vrees nie, GOD IS IN BEHEER!

 

Artikel

Geen bewys in die Bybel vir ‘n Voor die Verdukking wegraping nie! – https://trulightradioxm.org.za/teachings/geen-bewys-in-die-bybel-vir-n-voor-die-verdukking-wegraping-nie/


You may also like

A New Meaning To The Song - Keep Your Eyes On Me
05;18
A New Meaning To The Song By Tim McGraw & Faith Hill's, Keep Your ...
Pastoor Dirk - Die Heilige Gees (Deel 1)
14;54
Pastoor Dirk Van TruLight Radio XM Bespreek Die Doop van die Heilige ...
Hoeveel Tyd Het Jy Nog Nodig? Deur Pastoor Dirk
10:24
Weet jy hoeveel tyd jy nog oor het om vir die hemel voor te berei? Tyd ...
As Die Klippe Begin Uitroep Deur Past. Dirk
12:04
Wat het Jesus in Lukas bedoel toe Hy gesê het "hierdie klippe sal ...
Word Heilig want Ek is Heilig Deur Past. Dirk
16:03
Baie van ons is onbewus van wat ons in neem net deur om TV te kyk of ...
Page 3 of 4
Social Share Buttons
© 2026 TruLight TV - WordPress Video Theme by WPEnjoy