Skuif alle bekommernisse eenkant toe en tree in die teenwoordigheid van die Here in met die kragtige lofleid “Met My Hande Omhoog”. Hierdie lied is ‘n opregte verklaring van lof, aanbidding en oorgawe aan ons Skepper. Laat die lirieke jou aanmoedig om jou stem en jou hart op te hef in ‘n lofoffer aan Hom.
“Met my hande omhoog, met my mond wil ek loof… Uit my hart wil ek sing, ’n lofoffer bring.”
As hierdie video jou siel verkwik het, deel dit gerus met vriende en familie om God se Lig verder te versprei!